Kishore Kumar Hits

Karlien Van Jaarsveld - Twee Huise şarkı sözleri

Sanatçı: Karlien Van Jaarsveld

albüm: Sing Vir Liefde


Partykeer is twee huise beter as een huis
Maar ek sal jul vashou
Tot aan die einde van tyd
Partykeer is twee mense
Net nie bedoel vir mekaar
Ek weet dit is moeilik
Maar in tyd sal jul verstaan
En ek belowe om julle altyd lief te hê
En te beskerm teen wat die wolwe buite sê
Eliah en Daniël ek is jammer
Ek sal als gee wat ek het
Partykeer het twee mense die beste intensies
Maar soms werk dit nie uit nie
Soos wat ons graag die boek wou skryf
My seuns ons maak foute
Ek wil hê dat jul moet weet
Ek gee dit my beste
Maar tyd sal alles leer
En ek belowe om julle altyd lief te hê
En te beskerm teen wat die wolwe buite sê
Eliah en Daniël ek is jammer
Partykeer is twee huise beter as een huis
Maar ek sal jul vashou tot aan die einde van tyd
En ek belowe om julle altyd lief te hê
En te beskerm teen wat die wolwe buite sê
Eliah en Daniël ek is jammer
Ek sal als gee wat ek het

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar