Skop As Ek Le - Karlien van Jaarsveld Ek kan jou hoor skree, jys in my agter kop Ja ek le vir nou nog maar nie lank nie dan staan ek op Jy sal altyd maklik praat, as jy op staan is dit te laat Al le jou woorde die wereld vol, an ek nie preek nie En jy kan my maar skop as ek le maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie, hoop dat ek nie opstaan nie x 2 Daars n wet wat se, dat jou leuns jou wel sal in haal Al lyk die kanse nou skraal, om die waarheid tot verhaal Die son sal iewers breek, al le die wolke dig Sal ek my hand uit steek, tot ek my kop op lig En jy kan my maar skop as ek le maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie, hoop dat ek nie opstaan nie x 4