Kishore Kumar Hits

Karlien Van Jaarsveld - My Kruis şarkı sözleri

Sanatçı: Karlien Van Jaarsveld

albüm: Sing Vir Liefde


Nooit het ek geweet, hoe seer dit als sal maak nie
Nooit het ek besef, hoe ek terug sal moet staan nie
En toekyk hoe die wêreld, als om ons verskeur
So baie het gebeur
Ek voel alleen op hierdie grondpad, met mense' oë op my
Wat toe kyk wat ek verkeerd doen, en of ek terug gaan baklei
Die oë deursoek die aarde, om te sien wat opreg is
Maar niks word gekry
God red my uit, uit hierdie sirkus bedryf
Met mense se oë, die heeltyd op my
God maak my sterk, vir wat nog voorlê vir ons
Ek dra my Kruis met ‘n frons
Daars ‘n storie in my, met die woorde geskryf
In die notes op my iPhone, waar ek soms terug baklei
Wat die mense nooit sal lees nie
Want wat hulle nie weet nie, sal niemand kan nie verskeur nie
God red my uit, uit hierdie sirkus bedryf
Met mense se oë, die heeltyd op my
God maak my sterk, vir wat nog voorlê vir ons
Ek dra my Kruis met ‘n frons
En al het ek seerkry, sal dit ook verby gaan
Al sal daar leuns bly, sal ek kan sterk staan
Want U red my uit, Here U hoor my
God red my uit, uit hierdie sirkus bedryf
Met mense se oë, die heeltyd op my
God maak my sterk, vir wat nog voorlê vir ons
Ek dra my Kruis met ‘n frons
En al het ek seerkry, sal dit ook verby gaan
Al sal daar leuns bly, sal ek kan sterk staan
Want U red my uit, Here U hoor my
Daars ‘n storie in my, met die woorde geskryf

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar