Kishore Kumar Hits

Karlien Van Jaarsveld - Opmaak şarkı sözleri

Sanatçı: Karlien Van Jaarsveld

albüm: Sing Vir Liefde


Wie gaan eerste jammer sê, of gaan jy op die bank bly lê
Ons wil nie meer die stilte hê nie, so gaan jy eerste jammer sê?
Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer, ek soek jou meer jy soek my meer
Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sê eks oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat,
Kom ons baklei sodat ons opmaak
Kyk gou vining in my oë, sodat jy weer jouself verloor
Jy stry daarteen, maar jy gee oor, so kyk gou vining in my oë
Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer, ek soek jou meer jy soek my meer
Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sê eks oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat,
Kom ons baklei sodat ons opmaak
Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer, ek soek jou meer jy soek my meer
Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sê eks oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat,
Kom ons baklei sodat
Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sê eks oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat ons opmaak

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar