Vir nou het ek jou so gemis my hart wou breek Vir nou het ek geen ander lief gehad jy weet Vir nou het ek die spoke van gister, gelos by die agterdeur - wat nie toe wou maak! Vir nou het ek vir ons nog 'n kans gegee Vir nou het ek my woorde weer opgewen Vir nou het ek gelos wat jou seermaak Gevat wat jou heel maak Vir nou sal ek jou trane afvee! My hartjie, my liefie Ek het jou lief maar die son sak weg en Ons liefde sal deur die donker kan bly staan Staan, staan, staan - Vir nou en vir altyd Vir nou het ek geweet wat ek in jou kry Vir nou het ek geglo jys die een vir my Vir nou het ek jou omgee met woorde Gevat as belowe, dat ons staande bly! My hartjie, my liefie, ek het jou lief maar die son sak weg en ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan - Vir nou en vir altyd is 'n baie lang tyd, maar ek weet jy sal so mooi na my kyk, met jou is daar geen verskil Tussen vir nou en vir altyd! My hartjie, my liefie, ek het jou lief maar die son sak weg en, ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan! My hartjie, my liefie, ek het jou lief maar die son sak weg en, ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan! vir nou, (ooh, ooh) en vir altyd My hartjie!