Wat het sy Wat ek nie het En hoe het sy jou hart gewen Ek wens ek kon dit als verstaan Want hoe neem n mens afskeid As jy nie wil gaan Maar ek het jou steeds nodig Het jy nie dalk vir my Vir wat het jy gaan weg vlug Toe jy iemand anders kry Jakkals trou met wolf se vrou En jy breek my hart alweer maar ek onthou Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou En ek wens ek kon jou vas hou Maar jakkals trou met wolf se vrou Ek weet sys nie vir jou bedoel Hoe kon jy vir haar dit voel Ek praat jou taal ek volg jou spoor Maar al skreeu ek my hart uit Sal jy my nie hoor Ek het jou steeds nodig Het jy nie dalk vir my Het jy van my gaan wegvlug Toe jy iemand anders kry Jakkals trou met wolf se vrou En jy breek my hart alweer maar ek onthou Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou En ek wens ek kon jou vashou Maar jakkals trou nie Met my Meer nie Kyk hier kom die reën Voel jy niks meer vir my nie Jakkals trou met wolf se vrou En jy breek my hart alweer maar ek onthou Toe jy jou arms om my vou Ek mis jou nou En ek wens ek kon jou vas hou Maar jakkals trou met wolf se vrou En jy breek my hart alweer maar ek onthou Toe jy jou arms om my vou Ek mis jou nou En ek wens ek kon jou vas hou Maar jakkals trou met wolf se vrou