Kishore Kumar Hits

Liezel Pieters - Sing Jou Hart Uit şarkı sözleri

Sanatçı: Liezel Pieters

albüm: Sing My Hart Uit


As goedheid en guns
Soos reën oor jou spoel
As jou voete van self
Net begin dans
Jy ken daai gevoel
Of as hartseer kom klop
En jou deure afskop
As die trane ophoop
En nooit ophou loop
Kom sing
Sing jou hart uit
Kom breek
Breek die stilte
Laat dit sweef op vlerke eggo oor die berge
Kom sing jou hart uit
As jy alleen
Die storm moet stoei
Jy nie kan vertel
Van al die hel
Wat diep in jou bloei (Wat diep in jou bloei)
Of as alles van self
In plek begin val
As jy op jou knieë
Dankie wil sê
Kom sing
Sing jou hart uit
Kom breek
Breek die stilte
Laat dit sweef op vlerke eggo oor die berge
Al lê groot berge voor jou
En jy voel
Jy het verdwaal (Voel jy het verdwaal)
Kyk net op en vra jou vrae
Want jou antwoorde lê daar
Kom sing
Sing jou hart uit
Kom breek
Breek die stilte
Laat dit sweef op vlerke eggo oor die berge
Kom sing jou hart uit
Ek sing my hart uit
Ek sing my hart uit

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar