As ek Elke dag so deur my lewensboek blaai soek Ek jou Op elke bladsy wat my storie verte Dan wens ek vir 'n Kans om weer net weg te kan breek Om jou te kan sien en Verlange in my sak te kan steek Ek sien jou stap jy kyk vir my My hart staan op sy kop Ek wil jou hê hier naby my En niks sal my kan stop Want hey baby hey hey hey Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy Hey baby dans naby In jou arms het my hart 'n plekkie gekry Hey baby hey hey hey Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy Hey baby dans naby In jou arms het my hart 'n plekkie gekry En daar is dinge Wat ek net vir jou sal doen Solank jy my dan Weer en weer en weer sal soen Die woorde wat my lied wil sê Is dinge wat ons saam wil hê As ek onder Die sterre in jou arms kan lê Ek sien jou stap jy kyk vir my My hart staan op sy kop Ek wil jou hê hier naby my En niks sal my kan stop Want hey baby hey hey hey Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy Hey baby dans naby In jou arms het my hart 'n plekkie gekry Hey baby hey hey hey Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy Hey baby dans naby In jou arms het my hart 'n plekkie gekry Want hey baby hey hey hey Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy Hey baby dans naby In jou arms het my hart 'n plekkie gekry Hey baby hey hey hey Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy Hey baby dans naby In jou arms het my hart 'n plekkie gekry Hey baby hey hey hey Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy Hey baby dans naby In jou arms het my hart 'n plekkie gekry