Ons loop hier deur die strate, romantiese stad Die aand is vol beloftes waar gaan ons dit heen vat O ho, o ho Dis mooier as die boeke wat ek jare al lees Daars nêrens in die wêreld waar ek eerder wil wees O ho, o ho Die oomblik saam met jou is soos 'N foto wat ek wil onthou Ek weet dit is vanaand net ons Jy vat my aan my hand Asemloos steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos nogsteeds vir jou 'N hele leeftyd om my vas te hou Asemloos steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos nogsteeds vir jou 'N hele leeftyd om my vas te hou Liefde onvermydelik Alles is so duidelik 'n duisend sterre skyn op my en jou Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid Saam kan ek en jy ons liefde bou Ek staan hier op die rand, van die hoogste gebou My vrese is vergete, wanneer jy my vas hou O ho, o ho Jou lippe raak aan myne en ek weet dis bedoel En na al die jare, is dit steeds hoe ek voel O ho, o ho Die oomblik saam met jou is soos 'N foto wat ek wil onthou Ek weet dit is vanaand net ons Jy vat my aan my hand Asemloos steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos nogsteeds vir jou 'N hele leeftyd om my vas te hou Liefde onvermydelik Alles is so duidelik 'n duisend sterre skyn op my en jou Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid Saam kan ek en jy ons liefde bou Asemlooooos Asemloos steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos nogsteeds vir jou 'N hele leeftyd om my vas te hou Liefde onvermydelik Alles is so duidelik 'n duisend sterre skyn op my en jou Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid Saam kan ek en jy ons liefde bou Asemloos