Die wind waai sag oor die lande Streel met sy sagte hande Stilte vloei Vrede diep Binne my 'N kind in sy ma se arms 'N glimlag, 'n soen so warm Laat ons glo, laat ons leef in 'n droom Die son se strale breek deur die hemel En laat 'n nuwe dag vir ons saam begin Saam met Hom kan ons skyn Laat dit op jou val soos reën 'N Waterfal, 'n storm see O miljoene druppels Maak vir jou die sluise oop Laat die strome in jou hart oorloop O miljoene druppels (Druppels) Ons lewe 'n see van wonders Met pêrels wat blink daaronder Soveel mooi, as ons kyk is dit daar 'N Donker nag wat blink met die sterre Die naggeluide sing in die verte saam En ek weet (En ek weet) Ons is vry Laat dit op jou val soos reën 'N Waterfal, 'n storm see O, miljoene druppels Maak vir jou die sluise oop Laat die strome in jou hart oorloop O, miljoene druppels Soos trane breek dit los uit die hemel In liefde kom dit neer sonder vrae Dit loop oor binne my Miljoene druppels Laat dit op jou val soos reën 'N Waterfal, 'n storm see O, miljoene druppels Maak vir jou die sluise oop Laat die strome in jou hart oorloop O, miljoene druppels Miljoene druppels