Woord vir woord slaan ek elke akoord As ek sit en skryf oor jou mond jou lyf En alles van jou laat my wêreld stilstaan, stilstaan Jy is 'n harte-dief ek het jou baie lief Wil heeldag oor jou sing, Nutella vir jou bring Maar elke keer as ek jou sien raak ek deurmekaar, deurmekaar Dan val ek oor my tong Ek draai my woorde om As ek kyk in jou oë Waar ek myself verloor Ver of my van my sin in my gedagtes Dan val ek oor my tong As jy net nader kom Begin my kop te draai My woorde weg gewaai Dis asof ek nie kan help Ek's smoorverlief op jou Jy's mooier as die see, die kleer wat het ons gee Jy blink net soos die son, ver oor die horison Daar's net te veel wat ek vir jou wil sê, vir jou wil sê Dan val ek oor my tong Ek draai my woorde om As ek kyk in jou oë Waar ek myself verloor Ver of my van my sin in my gedagtes Dan val ek oor my tong As jy net nader kom Begin my kop te draai My woorde weg gewaai Dis asof ek nie kan help Ek's smoorverlief op jou Ek eer die dag sal kom, waar jy voor my sal staan En ek vir jou kan sê Ek's lief vir jou Dan val ek oor my tong Ek draai my woorde om As ek kyk in jou oë Waar ek myself verloor Ver of my van my sin in my gedagtes Dan val ek oor my tong As jy net nader kom Begin my kop te draai My woorde weg gewaai Dis asof ek nie kan help Ek's smoorverlief op jou Smoorverlief op jou