As ek pla is ek jammer het jy tyd Kan nie wag om vir jou van nader te bekyk Wie nie waag sal nie wen nie Sal jy my nie ook wil ken nie Ek sal jou nie keer, as jy wil probeer Sê net ja ek sal jou nie los nie Moenie worry dit gaan jou nie kos nie Is jy reg vir adrenalien Saam met my, wag en jy sal sien hoe lekker hierdie aand kan raak Sie hoe lekker dit kan raak Vlieg in die rondte rondte Ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte Ry die rollercoaster vinnig en rof ons sal nie wil stop Jy's bang maar dis lekker Dit hou nooit op nie Vat 'n kans op my Moenie wag, as jy weet dit is nou tyd Moenie dink laat jou hart vir jou besluit Op die oog af te gevaarlyk En jou hart klop onbedaarlik Daar's niks te verloor Met daai vonkel in jou oë As jy val is ek reg hier onder jou Met twee arms wat jou altyd vas sal hou Voel dit dalk te vinnig om in te klim Wie-nie-waag-nie-kan-nie-begin so Sien hoe lekker hierdie aand kan raak Sien hoe lekker dit kan raak Vlieg in die rondte, rondte Ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte Ry die rollercoaster, vinnig en rof ons sal nie wil stop Jy's bang maar dis lekker Dit hou nie op nie Vat 'n kans op my Op en op en op en op Deur die atmosfeer niks sal ons stop Ek en jy, op die wolke ry vanaand voel ons so vry Vlieg in die rondte, rondte Ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte Ry die rollercoaster Vinnig en rof ons sal nie wil stop Jy's bang maar dis lekker Dit hou nooit op nie, vat 'n kans op my Vat 'n kans op my Vlieg in die rondte, rondte Ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte Ry die rollercoaster Vinnig en rof ons sal nie wil stop Jy's bang maar dis lekker Dit hou nooit op nie, vat 'n kans op my