Jy weet jy spin my rond Kleure oor die grond Weet jy spin my rond en jy doen dit en jy doen dit en jy weet dit Jy is heuning in my mond Jy't my so gewond, Heuning in my mond en ek proe dit en ek proe dit en jy weet dit Dit bever in die vloer rang, teen die mure om my En kraak in die bloed deur my aare Kom en vat aan my want ek weet jy wil Sit jou lyf teen my want ek weet jy wil Mond teen mond, trek my af teen die grond Los niks oor op my lyf nie Net jy, vat aan my Sê jy wil, sit jou lyf teen my want jy weet ek wil Mond teen mond, trek my af teen die grond Jy's die een en ek's joune Net jy, vat aan my Jy weet net wat ek wil hê, jy maak my stil Weet net wat ek wil, en jy doen dit en jy doen dit, en ek voel dit Jy speel ritme in my bors, noote in my los, Ritme in my bors en ek voel dit en ek voel dit en jy weet dit Dit bever in die vloer rang, teen die mure om my En kraak in die bloed deur my aare Kom en vat aan my want ek weet jy wil Sit jou lyf teen my want ek weet jy wil Mond teen mond, trek my af teen die grond Los niks oor op my lyf nie Net jy, vat aan my Sê jy wil, sit jou lyf teen my want jy weet ek wil Mond teen mond, trek my af teen die grond Jy's die een en ek's joune Net jy Daar is geen plek om te vlug nie Jy het jou vingers om my En ek kan nie langer wag nie Kom net, kom vat aan my Kom net, kom vat aan my Want ek weet jy wil Sit jou lyf teen my want ek weet jy wil Mond teen mond, trek my af teen die grond Los niks oor op my lyf nie Net jy, vat aan my Sê jy wil, sit jou lyf teen my want ek weet jy wil Mond teen mond, trek my af teen die grond Jy's die een en ek's joune Net jy, vat aan my