Jy, jy weet nie wat jy mis nie Jy, kry my nie soos ek is nie Jy, sal nie verstaan wie ek is nie Daar is niks, wat hierdie hart sal kry nie Jy, kan my nie kies en bly nie Brand, sodat die vuur in my hart kan brand Ek kry swaar, as jy die vlamme in die wind wil hoor My hart trap dit in die sloot hy's dood Van al die rook en die sterre Vuur, ek dink aan jou voor vuur Ek dink aan jou voor vuur Ek bly sit, my rug vries van die koue Voor, brand my gesig van die kole Droom, my oë oop, dink aan joune Figure, soos drake teen die huis se mure Dis asof iets hierdie suurstof soek Soek ek na iets in my are, bloed Ek kry swaar, as jy die vlamme in die wind wil hoor My hart trap dit in die sloot hy's dood Van al die rook en die sterre Vuur, ek dink aan jou voor vuur Ek dink aan jou voor vuur Ek kry swaar, as jy die vlamme in die wind wil hoor My hart trap dit in die sloot hy's dood Van al die rook en die sterre Vuur, ek dink aan jou voor vuur Ek dink aan jou voor vuur