Kan jy 'n geheim hou? Ek weet ek kan deel met jou Jy verdien beter as die skadus Maar vir nou hou ons dit stil Daar's soveel wat ek wil sê Maar ons moet in stilte lê As ek nie by jou is Mis ek 'n deel van my Ek kan seker nie als kry wat ek wil hê Donker of lig Al is ek ver ek kom terug Elke woord gaan oor jou Hulle twyfel maar ons hou ja Eerlikwaar Ons het die prys betaal Die verte maak my mal Almal sien net 'n part Maar jy het my hart Eerlikwaar Die tye was swaar Maar jy is nog hier Al is ek vuil of versuur Goedkoop of duur Jy's nog hier ♪ Hoe jy dit nog kan vat Sal net jy kan weet Ek wonder of die stilte jou ook opvreet, jy bou 'n huis Al staan al die kamers leeg Jy wag vir my om daar te wees Donker of lig Al is ek ver ek kom terug Elke woord gaan oor jou Kyk net waar is ons nou Eerlikwaar Ons het die prys betaal Die verte maak my mal Almal sien net 'n part Maar jy het my hart Eerlikwaar Ooh ooh ooh oh Die tye was swaar Ooh ooh ooh oh Maar jy is nog hier Al is ek vuil of versuur Goedkoop of duur Jy's nog hier ♪ Eerlikwaar Ons het die prys betaal Die verte maak my mal Almal sien net 'n part Maar jy het my hart Eerlikwaar (Eerlikwaar) Die rooi ligte maak my klaar (Eerlikwaar) Jy kan net bel en ek's daar Ons wag nie vir drome nie Hierdie is jou simfonie