Vrydag skemer Stoom lê dik Die waterdruppels nog op jou Staan en kyk na Hoe jy lyk Jy sê jy's lief vir my Maar glo jy is mooi verby Vra ek bely vir jou Vir jou alleen Alleen Vir jou klop my hart Maak ek al die berge plat Koop ek 'n dop of twee Ek weet jou sak is leeg Breek ek die spoed limiet Jy kommer jouself verniet Jy's regtig mooi verby Sal jy in my Boomhuis bly Tyd vir ry Jy's aan my sy Jy't dalk te veel gehad Wat om te doen Jy probeer my soen Ek maak jou vir ewig myne Ja glo jy is mooi verby Vra ek bely vir jou Vir jou alleen Alleen Daar is iemand wat ek liefhet Jy gee klein treë Daar is iemand wat ek alles In die wêreld wil gee Daar is aande Van alleen lê En huil en vra en wroeg Ek staan dan op verhoë Of iewers in 'n kroeg Jy's mooier as my tuisdorp Jy hou my op my kruin Al moet ek agter lyrics en walms verdwyn Dis moeilik om te dink Dat daar beter as jy is Ek's jammer oor al's wat ek mis Vir jou klop my hart Maak ek al die berge plat Koop ek 'n dop of twee Ek weet jou sak is leeg Breek ek die spoed limiet Jy kommer jouself verniet Jy's regtig mooi verby Sal jy in my Boomhuis bly Nou ja, Sal jy?