In die lewe doen ons dinge uit liefde of uit vrees Maar dit is moeilik om altyd jouself te wees Soms het mense baie om te sê Solank jy staan na hulle woorde gaan lê Waar vind jy jou toevlug? Staan jy met die muur teen jou rug? Breek elke baksteen kom ons dans deur die nag Want hierdie keer gaan ons laaste lag Land of sand, oor die sand of see Deur die storms heen sal ek nie terug tree Land of sand skuur ons teen die rand Deur die donderweer na die son se kant Eens op 'n tyd was ek net geleën Maar nou's dit asof dit diamante reën om my Vat 'n tree, want my ja is my ja en my nee is nee ♪ Al die ligte op gesigte, elkeen op sy pad Weet net jy's waardig al is jy hardegat Babe jy ken jou waarde Dis meer as al die geld op aarde Haal af jou das en skud jou hare los Moenie dat iemand met jou drome mors Land of sand, oor die sand of see Deur die storms heen sal ek nie terug tree Land of sand skuur ons teen die rand Deur die donderweer na die son se kant Eens op 'n tyd was ek net geleën Maar nou's dit asof dit diamante reën om my Vat 'n tree, want my ja is my ja en my nee is nee ♪ Babe jy ken jou waarde Dis meer as al die geld op aarde Haal af jou das en skud jou hare los Moenie dat iemand met jou drome mors Land of sand, oor die sand of see Deur die storms heen sal ek nie terug tree Land of sand skuur ons teen die rand Deur die donderweer na die son se kant Eens op 'n tyd was ek net geleën Maar nou's dit asof dit diamante reën om my Vat 'n tree, want my ja is my ja en my nee is nee