Ek het eens op 'n tyd probeer Jy was mos beter Jy't my geïgnoreer Jy lê nou slegs aanlyn Iets te sê oor my lyf my lot, my lewe oordryf Aan die begin het jy vir my gesê Dis beter as ek maar liewer gaan lê Maar ek loop my eie pad Pluk my eie lat Kwansuis vergete agter die blad Toe's ek nou net net goed genoeg neh? As ons maar net daai tyd kon terug hê Sou ons nou hande vol vir mekaar kon sê Maar ons is in dieselfde kamer, in dieselfde gang Met oogkontak nou stel jy belang Kans is verby, datum verval Dis lekker maar dis klaar, dis dit dis al Opsoek maar so oorreed So 'n prentjie van ver Maar van naby is jy so wreed Lees aan Klaar gedaan Net dat ons weet waar ons staan Kom aan spaar my die trane Ek vat net gou die oomblik om die volgende te sê My tyd is in vrede en voorspoed belê Gee net wat ek kry, soek geluk vir jou en my Snaaks hoe mens verander hoe meer en meer hulle kry Toe's ek nou net net goed genoeg neh? As ons maar net daai tyd kon terug hê Sou ons nou hande vol vir mekaar kon sê Maar ons is in dieselfde kamer, in dieselfde gang Met oogkontak nou stel jy belang Kans is verby, datum verval Dis lekker maar dis klaar, dis dit dis al Onthou maar net Onthou maar net Ek kry nie net Kry dit nie net Ek gee dit als Als wat ek het Als wat ek het Stap in my skoene Slaap in my bed Slaap in my bed Miskien sal jy my sien as iemand wat meer is as Net net goed genoeg neh? As ons maar net daai tyd kon terug hê Sou ons nou hande vol vir mekaar kon sê Maar ons is in dieselfde kamer, in dieselfde gang Met oogkontak nou stel jy belang Kans is verby, datum verval Dis lekker maar dis klaar, dis dit dis al Net net goed genoeg neh? As ons maar net daai tyd kon terug hê Sou ons nou hande vol vir mekaar kon sê Maar ons is in dieselfde kamer, in dieselfde gang Met oogkontak nou stel jy belang Kans is verby, datum verval Dis lekker maar dis klaar, dis dit dis al Net net goed genoeg neh?