Daar's bloeisels op die lemmetjie boom Dis somer ek dink dit is 'n droom Dis asof ons besef ons is effe verlore Ja die spelers speel die spel Maak seker jy het 'n pel Jy's dan vir sukses gebore Draai jou gesig na die son Ons het niks om te vermom nie Ek en jy en die lemmetjie boom Glo my ek gee nog om, om te droom Ek en jy en die lemmetjie boom Noem my maar 'n optimis Dis maar net hoe ek is Iemand moet maar seker glo in more Ek was weg maar nou's ek terug Ek brand amper nooit 'n brug Moes deur dit werk en nou's ek sterker as tevore Draai jou gesig na die son Ons het niks om te vermom nie Ek en jy en die lemmetjie boom Glo my ek gee nog om om te droom Ek en jy en die lemmetjie boom ♪ Ek en jy en die lemmetjie boom ♪ Ek en jy en die lemmetjie boom Daar is 'n rede Vir nou en die verlede Ons skryf dit op Daar's nêrens planne om te stop Op met jou kop Dis die seisoen om dit te doen Die gras is groen 'N Blombedekte visioen Ek en jy en die lemmetjie boom Draai jou gesig na die son Ons het niks om te vermom Glo my ek gee nog om, om te droom Ek en jy en die lemmetjie boom Draai jou gesig na die son Ons het niks om te vermom nie Ek en jy en die lemmetjie boom Glo my ek gee nog om, om te droom Ek en jy en die lemmetjie boom Draai jou gesig na die son Ons het niks om te vermom Glo my ek gee nog om, om te droom, te droom, te droom Ek en jy en die lemmetjie boom Ek en jy en die lemmetjie boom Ek en jy en die lemmetjie boom