Wat's daai lyne op jou gesig ♪ Nee dis seker net die lig
Trek jou lip styf teen my verlede ♪ Al my stories is net oordrewe Daars oorlewering ♪ Wie's daai kort donner op die corner Waarmee jy heeldag staan en praat Hy moet sy eie vriende maak ♪ Ek was al meer as net een keer jonk gewees En die hemel alleen die weet Ek is al amper dood van gees ♪ Aangetrek soos n blinkertjie
Jy gooi my hart soos n sinkertjie ♪ Net een woord elke asem lank As jy so slaap en praat Maak jy my net so bang, sê my Wie's daai kort donner op die corner Waarmee jy heeldag staan en praat Hy moet sy eie vriende maak
Ek was al meer as net een keer jonk gewees Die hemel alleen die weet Ek is al amper dood van gees ♪ Wie's daai kort donner op die corner Waarmee jy heeldag staan en praat Hy moet sy eie vriende maak ♪ Ek was al meer as net een keer jonk gewees En die hemel alleen die weet Ek is al amper dood van gees