Ek het gisteraand weer gewonder of ek vir jou maar kan bel, Ek het jou nommer in my kop en in My mond afgetel. Daar was 'n spook in my bed, Sy wou my kaal uittrek Sy wou my doop en my red En by my vriende brag en sê: 'Hy's by my.' 'Hy's by my.' 'Hy's by my.' 'Hy's by my.' Nee, dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien Met daai goue lint wat om jou enkel bind Jy sê: Danie, jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien Jy't te veel geroep en te veel gedink Maak dit by verby, verby met my By verby, verby met my O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom Sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom En jou pa kan skree, jou moed kan breek Daar's altyd moed wat in my steek Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou Met jou donkerblou sukkel ek om asem te haal En die klip in die lug lyk vir my te kaal Ek't jou gesê selfs die engele sal my nooit kan keer nie Ek het eenkeer verloor en nooit nooit weer nie Jy, (Jy's vir my), die lig (die lig in my) Ja jy's, (Jy's vir my), die lig (die lig in my) O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom Sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom En jou pa kan skree, jou moed kan breek Daar's altyd moed wat in my steek Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou