Kishore Kumar Hits

Spoegwolf - Somersetwes şarkı sözleri

Sanatçı: Spoegwolf

albüm: Swaartekrag


Hulle sê die son gaan skyn daar op somersetwes, vat my net
Lief hoor jy hoe die honde blaf vir die dood van die nag
Die dood van die n-a-g
Van die n-a-g
Hel ek weet jy wonder wat jou pa gaan sê, glo my net
Vir jou skryf ek jou naam op die bors van die Here God
Die Here G-o-d.
Die Here G-o-d
Gestraand het gewonder of ek vir jou maar kan bel
Ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel ...

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar