Kishore Kumar Hits

Spoegwolf - Agtersitplek şarkı sözleri

Sanatçı: Spoegwolf

albüm: Somer


AGTERSITPLEK
Kykie, kry jou jas
En sit die oond ook af
Die stoep se lig kan brand
Dis hoe dit altyd was
Ja, jou vriende kan maar weet
Los ʼn boodskap teen die deur
Met daai foto van ons twee
Daai valse glimlag breed
Die boot is vol met wyn en beskuit
Die lakens hang by die venster uit
Die plante lek reg oor die agtersitplek

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar