LALABAI ♪ Ek het ʼn huis aan die bokant van my toekoms ♪ Waar jy jou kindertjies bad En selfs die spoke Soos duiwe Aan die lyne lag ♪ Ek het ʼn pyl in die harde deel van my kopbeen ♪ Waarom die bloed Klop soos ʼn drom En min Min maar soms stop As jy nader kom ♪ Jy strike my soos ʼn flint My hande bly Agter my kop En ek kyk op In wakker sweet soos elke aand Kan di Here my laat slaap? En jy lyk laat maar jy staan en sê jy sien my hier rond Jy sien my ♪ Ai Lalabai maak my oë tog toe Toe, toe, toe, toe, na jou toe Maak my nie so alleen, alleen, alleen Na jou toe heen ♪ Ek het jou lyf in die voorportaal besoek ♪ En in die gange waar geeste dwaal en vloek Hulle vloek en hulle fluister As hulle ook na jou soek