Kishore Kumar Hits

Spoegwolf - Noorde şarkı sözleri

Sanatçı: Spoegwolf

albüm: Die Donker Toring


Dis in die oorsig
Dis in die gly
Dis dai foto wat n witflits maak in my
Deur al hierdie dode was dit jy
Al my woorde word klein
Ek kan dit amper by jou kry
Ek kan dit amper by jou kry
Dis in die bome
Dis hier om te bly
Dit ruik na die klank bries wat daar opvolg in jou trui
Al my bene word koud
Maar ek wag nog hier op jou
Maar ek wag nog hier op jou
Ooh
Dis donker in die toring

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar