Kishore Kumar Hits

Spoegwolf - Blou şarkı sözleri

Sanatçı: Spoegwolf

albüm: Koma


Jy's blou en jy's groen
Jy draai en dit soen
Die dood uit my rug
Die oewerlig
Onder ons bene
Vertel al jou vriende
Ons het God gesien op die swaai
Laat my nou na jou luister
Laat lê en laat fluister
Jou wimpers op my
Splinters van lig
Kom uit die donker
Vertel al jou vriende
Daar's weer sterretjies in die tuin
En dis blou en dis groen
Dit draai en dit soen
Nog die dood in sy rug
Die oewerlig
Onder ons bene
Vertel al jou vriende
Ons het God gesien
Op die swaai!

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar