Jy sit jou kop op my skoot Ek buk af Ek soen jou wang Wel, ons't n jaar laas gepraat En jy gaan haal al daai klein Blou boekies Danie, jy moet skryf Skryf vir my Maar dis moeiliker op die kant lyn Waar jy kan sien dat skip aan brand zijn En die tandpyn van verstand kry Gaan vir lank tyd aan die gang bly Maar die bang kry nie die brood nie Hulle sink saam met die kaptein En die land bly vir die muiters om te vind Swart vlag in die wind Dien geen koning Seerower. Vry soos die lug N Gebrande brug breek in die branders Terugkyk het nog niks gesond gemaak nie