Ek wou jou voel vanaand Ek het kerk toe gegaan En agter my gebed gesit Onthou jy ons laaste aand? Ek het jou styf vasgehou As ek nou daaraan dink Was daar iets ver in jou Ek weet jy wag vir die Here Maar hy kruip in jou rigting weg Ek het sy reuk vergeet Ek kan hom proe in jou Ek is nie bang vir hierdie mense nie Ek is hier vir jou Ek is nie bang vir hierdie mense nie Ek is hier vir jou Kry my weer by die rivier Ek het als gaan soek Ek het al jou jong dae hier Tussen die kleur, ek hou die handdoek op Dat jou huil met die lig weg spoel Dis net bloed my lam Ek le opgedam in al hierdie Eendag vir jou Onthou jy ons eerste aand? Jy het my wakker gehou Met al jou toekoms droom Ja die man van jou Ek weet jy wag vir jou kans Maar dit kruip in jou ritmes weg Ek het koers verloor Ek begin van voor Ek is nie bang vir hierdie mense nie Ek is hier vir jou Ek is nie bang vir hierdie mense nie Ek is hier vir jou Kry my weer by die rivier Ek het als gaan soek, ek her jou jong dae hier Tussen die kleur, hou ek die handdoek op Dat jou huil met die lig weg spoel