Hey Ek voel beter as ek jou voel Ek dink ek was te bang om gelukkig te wees Maar jy sleep my mee En ek het jou nie weer sien kom Sommer so-so maklik en lief nie Gedink dit is 'n fight om jou mens te vind Maar sy vind jou stem in die wind Ek hoor jou stem in die wind Hey Jy bloei pienk in my wintervallei Ek dink ek was te bang om daai man te wees Maar jy sleep my mee In hierdie opgefokde game van bloeisels en seer Gedink dit is 'n fight om jou mens te vind Ja hoor daai Ja hoor jou Ek hoor jou (stem in die wind) (Hoor jou, ek hoor jou) Ek hoor jou (stem in die wind) (Hoor jou, ek hoor jou) Ek hoor jou stem in die wind (Ek hoor jou, ek hoor jou) Ek hoor jou stem in die wind (Ek hoor jou, ek hoor jou) Ek hoor jou stem in die wind (Ek hoor jou, ek hoor jou) Ek hoor jou stem in die wind (Ek hoor jou, ek hoor jou) Ek het jou nie weer sien kom Sommer so-so maklik en lief nie Ek het jou nie weer sien kom Sommer so-so maklik en lief nie