Kishore Kumar Hits

Joe Foster - Net Jy Alleen şarkı sözleri

Sanatçı: Joe Foster

albüm: Hartklank


So diepgaande,
Die oorweldigende sagtheid in jou.
Die onveranderende liefde wat my omvou.
Sal dit altyd onthou.
Onweerstaanbaar, jou arms as dit moeilik raak.
Net 'n moederhart wat veg om haar seun 'n man te maak.
Ek is diep geraak.
NET JY ALLEEN.
NET JY ALLEEN.
SAL OOR BERGE EN DALE REIS.
EK VIR JOU EN JY VIR MY.
WAAR JY IS DAAR IS MY HUIS.
NET JY ALLEEN,
NET JY ALLEEN.
WEET WAT WARE LIEFDE IS.
NET JY WEET WIE EK IS, NET
JY ALLEEN,
NET JY ALLEEN.
Jy's onmisbaar.
Onvergelykbaar, jy is onvervangbaar.
Jy is die pleister, jy's die gom wat ons hou bymekaar.
Jy's my steunpilaar.
Te ontelbaar, die aanmoedigende woorde van jou.
Die liefde wat jy het vir my sal ek nêrens anders kry.
NET JY ALLEEN.
NET JY ALLEEN.
SAL OOR BERGE EN DALE REIS.
EK VIR JOU EN JY VIR MY.
WAAR JY IS DAAR IS MY HUIS.
NET JY ALLEEN,
NET JY ALLEEN.
WEET WAT WARE LIEFDE IS.
NET JY WEET WIE EK IS,
NET JY ALLEEN,
NET JY ALLEEN.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar