Kishore Kumar Hits

Joe Foster - Ridder şarkı sözleri

Sanatçı: Joe Foster

albüm: Hartklank


Ek kan jou belowe
Jy soek meer as n man van staal
Met n behoefte vir liefde
Nie net ń hero wat jou kom haal
Uit n sprokies verhaal
Uit n sprokies verhaal
Want ek is nie
Eks nie n ridder
N ridder op n wit perd nie
Eks net n man maar eks joune
Maar ek belowe tot die dood hier is sal ek veg vir jou
Vir jou
Vir jou
Maar eks nie n ridder nie
Eks net n man
Eks net n man wat sy hart wil volg
En ek volg dit net na jou toe
Al wil jy my verander en my laat verdwaal
In jou sprokies verhaal
In jou sprokies verhaal
Want ek is nie
Eks nie n ridder
N ridder op n wit perd nie
Eks net n man maar eks joune
Maar ek belowe tot die dood hier is sal ek veg vir jou
Vir jou
Vir jou
Maar eks nie n ridder nie
Ja nie n ridder
N ridder op n wit perd nie
Eks net n man maar eks joune
Maar ek belowe tot die dood hier is sal ek veg vir jou
Vir jou
Vir jou
Maar ek is nie n ridder nie
(Wohooooo, oo, oooo, woho)
(Wohooooo, oo, oooo, woho)
Want ek is nie
Eks nie n ridder
N ridder op n wit perd nie
Eks net n man
Maar eks joune
Maar ek belowe tot die dood hier is sal ek veg vir jou
Vir jou
Vir jou
Maar eks nie n ridder nie
Ja nie n ridder
N ridder op n wit perd nie
Eks net n man
Maar eks joune
Maar ek belowe tot die dood hier is sal ek veg vir jou
Vir jou
Vir jou
Maar eks nie n ridder nie
(End)

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar