Kishore Kumar Hits

Joe Foster - Woorde şarkı sözleri

Sanatçı: Joe Foster

albüm: Hartklank


As jou woorde
Vir my kon se waar daar liefde kort
Sou ek nou nog hard kon probeer
Om jou net kan te verstaan
Ooooo
Jy soek aandag en ek soek jou
Die tyd het gekom
Al wat oorbly is om vir my te se
Hoe
Hoe ek jou lief kon he
Gee vir my woorde sodat ek kan verander
Waar daar niks liefde was vir jou of vir my
Met woorde sal jou seer hart beter raak
Aoohhh
Al moet ek jou verlaat, sal jy met my kan praat
Ek moet opgee
Jou kans is verby
Wens net ek kon bly
Net een ding sal hier bly staan
Waar antwoorde nie kan raak
Gee vir my woorde sodat ek kan verander
Waar daar niks liefde was vir jou of vir my
Met woorde sal jou seer hart beter raak
Aooohh
Al moet ek jou verlaat, sal jy met my kan praat

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar