Kishore Kumar Hits

Joe Foster - Vir My Gemaak şarkı sözleri

Sanatçı: Joe Foster

albüm: Hartklank


Jy is die oseaan se mooiste blou
Elke skakering n gedagte van jou
Jy is my vrede ek kan vetrou ek kan my huis maar net hier bou
Jy is my kompas jys my ware noord
Waar anders sal my hart behoort
Jy is my eiland my perspektief en eks nogsteeds op jou verlief
JY IS DIE REDE DAT EK LEWE MY HOOF
BESTAAN EKS VIR JOU GEMAAK DIS WAAROOR DIT GAAN
JY IS DIE ENIGSTE REDE DAT EK LEWE
JA JY IS VAN DIE BEGIN AF VIR MY GEMAAK
Jy is my vriend jy is my sielsgenoot
Ek het my hart voor jou ontbloot
Jy maak my brawer teen als wat ek wees ek kan myself hier by jou wees
Jy is my storm se sterkste wind
Jy sal verwaai om my te vind
Nou is ek joune jy kan maar klou sal jou viraltyd veilig hou.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar