Kishore Kumar Hits

Joe Foster - Hoe Moes Ek Weet şarkı sözleri

Sanatçı: Joe Foster

albüm: Hoe Moes Ek Weet


Ek weet dit,
Ons het niks meer ons het alles op die ou end probeer.
Ek weet ek was dom om te leen
Dit wat ek eintlik vir jou moes gee.
Hoe moes ek weet,
Hoe moes ek weet,
Dat ek 'n hart gaan breek.
Hoe moes ek weet
Hoe moes ek weet.
Hoe moes ek weet,
Hoe moes ek weet,
Dat ek 'n hart gaan breek.
Hoe moes ek weet hoe moes ek weet.
Ek weet dit,
Ek was verkeerd dit was seer
Maar ons kon tog daaruit leer.
Ek laat gaan,
Sal nooit verstaan hoe om alles nou te interpreteer.
Hoe moes ek weet,
Hoe moes ek weet,
Dat ek 'n hart gaan breek.
Hoe moes ek weet
Hoe moes ek weet.
Hoe moes ek weet,
Hoe moes ek weet,
Dat ek 'n hart gaan breek.
Hoe moes ek weet hoe moes ek weet.
Hoe...
Hoe Moes Ek Weet...
Hoe.
Dat hy gaan breek.
Hoe moes ek weet,
Hoe moes ek weet,
Dat ek 'n hart gaan breek.
Hoe moes ek weet
Hoe moes ek weet.
Hoe moes ek weet,
Hoe moes ek weet,
Dat ek 'n hart gaan breek.
Hoe moes ek weet
Hoe moes ek weet.
Hoe moes ek weet,
Hoe moes ek weet,
Dat ek 'n hart gaan breek.
Hoe moes ek weet
Hoe moes ek weet.
Hoe moes ek weet,
Hoe moes ek weet,
Dat ek 'n hart gaan breek.
Hoe moes ek weet hoe moes ek weet.
Ek weet dit,
Ons het niks meer
Ons het alles op die ou end probeer.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar