Kishore Kumar Hits

Joe Foster - In Die Reën Vir Jou (Radio Edit) şarkı sözleri

Sanatçı: Joe Foster

albüm: In Die Reën Vir Jou (Radio Edit)


Ek moet se
Dis jou hart wat jy ook daar buite vinnig toe kan bou
Dis net sleg dat jy dit soms met my ook doen
Dit verstreur my wat ek doen kan jou nie aanraak nie
Want ek
Ek staan in die reën vir jou
En vra jou sal jy vir altyd kan onthou
Ek
Ek staan in die reën vir jou
Want elke woord en hoed en melodie moet jy weet gaan net oor jou
Ek staan in die reën vir jou
Kan ek vra
Dat jy n bietjie stil sal staan
En net dink hoe groot jy jou hart vir ander oop kan maak
As jy wil sal ek dan ook dieselfde doen
Want saam is ons steeds beter beter as alleen
Want ek
Ek staan in die reën vir jou
En vra jou sal jy vir altyd kan onthou
Ek
Ek staan in die reën vir jou
Want elke woord en hoed en melodie moet jy weet gaan net oor jou
Ek staan in die reën vir jou
Niks sal ons liefde kan vervang nie
Nie eens n storms maak my bang nie
Jy moet weet ek sal jou hartseer vir jou dra
Ek
Ek staan in die reën vir jou
En vra jou sal jy vir altyd kan onthou
Ek
Ek staan in die reën vir jou
En vra jou sal jy vir altyd kan onthou
Ek
Ek staan in die reën vir jou
Want elke woord en hoed en melodie moet jy weet gaan net oor jou

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar