Tienerangs is 'n hoë muur om teen uit te klim Net om weer vas te sit in die hakiesdraad Wat naïwiteit is Dit raas al fokn jare Wit kinders van Afrika Dankbaar wees dat jul nog leef Wat maak jul hier En waar kom jul vandaan? Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan Dis makliker om mense so In die oë te staar Die weer is plesierig hier Daar's net geen plek vir my Om my kop neer te lê nie Selfmoord het baie van ons weggedra Drank en die duiwel het gesorg vir die res Massiewe koopkrag, maar wanaangepas Viva! Viva die middelklas! Die waarheid lê daar buite Maar al die leuens bly hier binne-in ons Kwaadaardige gewas Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan Dis makliker om mense so In die oë te staar Die weer is plesierig hier Daar's net geen plek vir my Om my kop neer te lê nie Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan Dis makliker om mense so In die oë te staar Die weer is plesierig hier Daar's net geen plek vir my Om my kop neer te lê nie