Mezzanine-messias van die woonbuurt Ek is baie bly om jou te sien ♪ Op soek na bewyse dat ek lewe Laatnagplesier Die res lag harder as ek Ek lag nie vir flou grappe nie Dis klaar te laat Luister julle nie? ♪ Ek voel asof ek met myself praat En daar's geen pad vorentoe nie So wat doen ons nou? Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie ♪ Als wat jy kry moet jy ♪ By die venster uitsmyt
Ons sal rondsit en raas Dieselfde wyshede herhaal In 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef ♪ Sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees Wat doen ons nou? Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie Daar's niks wat ons keer nie Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie