Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid Vernietig jouself Vernietig jouself Vernietig jouself Vernietig jouself Daar is 'n drang in my 'N Instinktiewe haat vir instansies van die bewussyn Kondisioneer my Die Bybel van pyn Ons almal pak die kole Ons almal stook die vuur Ons almal bou die mure wat idees bestry Ons is die rebellie wat misluk het Ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het Vernietig jouself Vernietig jouself Vernietig jouself Vernietig jouself Vernietig jouself Dis moeilik om die kettings af Hulle maak dit aan ons binnegoed vas Dis moeilik om die kettings af te breek