Hanteer die kontant Vir die liggaam Vir die vleis Vir die haat Vir die kinders van die straat af hou Vir die praat van opknappings En die hout patio by die swembad bou Swart Soos my god Swart Soos my siel Swart Soos 'n gat Swart Soos buite beheer Swart Soos 'n diamant Swart Soos ons ma Swart Soos my hart Swart Soos my broer Swart Soos 'n plastiek sak Wit Soos 'n lyn Wit Soos spoeg Wit Soos cocaine Wit Soos ou kak en ou geld deur nuwe tande Wit Soos ivoorgreep en bloedskande Dis maar 'n siklus Ek sluk myself in Dan is dit moeilik om weer uit te klim So oorspronlik soos 'n facsimile In hierdie yin-yang simmetrie Ek sluk myself in En elke keer moet ek van vooraf begin Ek sluk myself by hierdie siklus in Hanteer die kontant Vir die liggaam Vir die vlees Vir die haat Vir die waarheid van die straat af hou Vir die praat van in die skadu van die reënboog 'N Nasie van slagoffers bou Hou jy jou bek Nou praat jy kak Was die eerste mense eerste hier of nie? As jy nou grondbesit wil praat 'N kompetisie 'N draadtrek-kompetisie hierdie Gisteraand gaan slaap en in 1984 wakker geraak Okay okay 'Kay kalmeer Drink jou nootropics en kombucha-tee Dan sal ons as transhumaniste reïnkarneer Hierdie sh*t is soos 'n moebius strip Dis maar 'n siklus Ek sluk myself in Dan is dit moeilik om weer uit te klim So oorspronlik soos 'n facsimile In hierdie yin-yang simmetrie Ek sluk myself in En elke keer moet ek van vooraf begin Ek sluk myself in hierdie siklus in Wanneer sal ons leer Dat ons enigste vyand is die sisteme van beheer Wanneer sal ons leer Ons moet ophou kak wees Ons moet lekker wees