Moenie treur dat dit verby is nie Wees bly Want dit het gebeur Wees mooier binne as buite Geloof, hoop en liefde Ja, wees net jouself Fok ander Dit is die sleutel tot 'n befokte lewe Vlief hoog Droom hoog Vir so lank as wat ek kan uithou Staan en staar na die see En ek wonder oor die ritme Die onderliggende wiskunde En of ons harte elektromagneties is En of die heelal 'n vlies is wat nog 'n heelal wag hou Vir so lank as wat ek kan uithou Sit en staar ek na die vuur Moenie treur dat dit verby is nie Wees bly Want dit het gebeur Wees mooier binne as buite Geloof, hoop en liefde Ja, wees net jouself Vlief hoog Droom hoog Vir so lank as wat ek kan uithou Staan en staar na die see En ek wonder oor die ritme Ek wonder oor die verganklikheid van besittings Ek wonder oor die verganklikheid van idees God is groot Bier is goed En die mense is mal God is groot Bier is goed En die mense is mal Afrikaner moet sy nonsense los 'N boer maak 'n plan Die lewe is 'n reeks foute En ons almal is verkeerd Fokkit