Te vinnig te veel Ek sal al my beloftes breek As jy my net 'n kans kan gee Wie sal vir my liefde maak Wie sal vir my liefde maak As die somer so lekker is Hoekom voel ek so fukt Ek skyn Ek skynheilig Onder die straatlig Onder die maanlig Sê vir my as die revolusie verby is Geliefdes ons weet 'N Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer Moenie so verbaas wees nie Gooi net 'n bietjie vet op die vuur Twissiek en melankolies Ek skyn Ek skynheilig Onder die straatlig Onder die maanlig Sê vir my as die revolusie verby is Ek bly verveeld En my bene is seer Ek staan voor jou deur En my kop klop Genade onbeskryflik groot Ek is die hel in Bibber en beef dié boerebedrieër Die wêreld gaan jou haat my seun As jy die waarheid praat Gaan hulle jou wil doodmaak Ek skyn Ek skynheilig Onder die straatlig Onder die maanlig Sê vir my as die revolusie verby is Ek bly verveeld En my bene is seer Ek staan voor jou deur En my kop klop