Kishore Kumar Hits

New Apostolic Church - Sing Hom 'n Loflied şarkı sözleri

Sanatçı: New Apostolic Church

albüm: Sing Hom 'n Loflied


Loof die Heer in heiligdom verhewe.
Loof Hom in die wonder van sy skepping.
Loof Hom oor sy mag; dade steeds van krag.
Alles wat lewe, bring lof tot die Heer.
Sing Hom 'n loflied, halleluja!
Sing Hom 'n loflied, halleluja!
Prys, prys sy naam, o prys, prys sy naam.
Sing Hom 'n loflied, halleluja.
Loof die Heer met siters en met harpe.
Loof Hom met basuinse helder klanke.
Loof Hom met 'n fluit, loof Hom met die snaar.
Alles wat lewe, bring lof tot die Heer.
Sing Hom 'n loflied, halleluja!
Sing Hom 'n loflied, halleluja!
Prys, prys sy naam, o prys, prys sy naam.
Sing Hom 'n loflied, halleluja.
Loof die Heer met tamboeryn se klanke.
Loof Hom met die klinkende simbale.
Loof met koor se dans, loof met jubelsang.
Alles wat lewe, bring lof tot die Heer.
Sing Hom 'n loflied, halleluja!
Sing Hom 'n loflied, halleluja!
Prys, prys sy naam, o prys, prys sy naam.
Sing Hom 'n loflied, halleluja.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar