Kishore Kumar Hits

Betty Jean - As Ek Kon şarkı sözleri

Sanatçı: Betty Jean

albüm: Op My Beste


As ek kon, was ek by jou,
Was jou hart by my, ons liefde vry...
Jy my vasgehou
As ek kon het ek weer vir jou gesē
My hart weet van drome
Waar ons ons liefde weer kan heel
As ek kon het ek jou gaan haal
Met my lewe betaal om jou te vind
Daar waar die drome van ons wêreld lê en wag vir jou en vir my.
As ek kon het ek weer begin
En ons liefde 'n nuwe dag laat leef
Ek sal jou naam laat vlieg op strale van die son, as ek kon
As ek kon was ons weer een
Ons vlerke oop, ons oë vol hoop
Net ons alleen.
As ek kon, het ek weer by jou gestaan
Was my asem die stem in jou hart as jy weg moet gaan
As ek kon het ek jou gaan haal
Met my lewe betaal om jou te vind
Daar waar die drome van ons wêreld lê en wag vir jou en vir my.
As ek kon het ek weer begin
En ons liefde 'n nuwe dag laat leef
Ek sal jou naam laat vlieg op strale van die son, as ek kon
As ek kon het ek jou gaan haal
Met my lewe betaal om jou te vind
Daar waar die drome van ons wêreld lê en wag vir jou en vir my.
As ek kon het ek weer begin
En ons liefde 'n nuwe dag laat leef
Ek sal jou naam laat vlieg op strale van die son, as ek kon
Ek sal jou naam laat vlieg op strale van die son, as ek kon

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar