Kishore Kumar Hits

Vernon Barnard - Daai Liedjie şarkı sözleri

Sanatçı: Vernon Barnard

albüm: Deur Jou Oë


Ek onthou hoe ek en jy
Kon luister na die radio
Gewag het tot ons liedjie speel sodat
Ek en jy ons harte in 'n song met mekaar kon deel,
Want elke liewe keer het jy my hart met daai woorde kom steel.
Kom herhaal hier in my kop
Totdat die song op die radio, op die radio stop.
Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing
Wat 'n glimlag weer op jou gesig sal bring
Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou
En as dit speel dink sy aan jou.
Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio
Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou
Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans
En van alles laat vergeet.
Ek onthou hoe ek en jy
Woorde uit liedjies vir mekaar kon sê
En net hier bly tot die son gaan lê
Dat ek en jy weer die ritme van ons liefde sal leer
Want ek en jy weet niks sal ons stop,
Niks sal ons kan keer.
Kom herhaal hier in my kop
Totdat die song op die radio, op die radio stop.
Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing
Wat 'n glimlag weer op jou gesig sal bring
Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou
En as dit speel dink sy aan jou.
Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio
Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou
Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans
En van alles laat vergeet.
Ek sing uit my hart uit, ek sing elke woord vir jou
Jy is die melodie maar die mooiste klank is ek en jy in harmonie.
Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing
'N glimlag weer op jou gesig sal bring
Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou
En as dit speel dink sy aan jou.
Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio
Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou
Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans
En van alles laat vergeet.
Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing
'N glimlag weer op jou gesig sal bring
Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou
En as dit speel dink sy aan jou.
Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio
Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou
Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans
En van alles laat vergeet.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar