Kishore Kumar Hits

Riku Lätti - Smoorverlief şarkı sözleri

Sanatçı: Riku Lätti

albüm: Die President Se Keuse


Jy sê dat jy my wil verstaan
Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie
Jou sterre op my wentelbaan
Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie
Jy raak my aan, jy sê jy's skaam
Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie
Jy tel my op en ek speel saam
Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief,
Ek is smoorver...
Jy tel2 my op en ek speel saam
Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief
Smoorverlief, maar ek ken jou nie
Jou sterre op my wentelbaan
Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief
Smoorverlief, maar ek ken jou nie
Ek ken jou
Ek ken jou nie
Ken jou
Jy laat my weet jy't my gesoek
Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie
Vertel vir my ek's in jou boek
Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie
Jy raak my aan 'sof jy verlang
Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie
Jy vat my hand en ek stap saam
Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief
Ek is smoorver...
Jy tel my op en ek speel saam
Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief
Smoorverlief, maar ek ken jou nie
Jou sterre op my wentelbaan
Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief
Smoorverlief, maar ek ken jou nie
Jy tel my op, jy sê my naam
Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief
Smoorverlief, maar ek ken jou nie
Ek ken jou nie
Ken jou
Ek ken jou nie

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar