Kishore Kumar Hits

Riku Lätti - Droomland şarkı sözleri

Sanatçı: Riku Lätti

albüm: Janneman in Die Diereryk


As jy jou oë toemaak
En jy raak aan die slaap
Wat sal jy sien?
Waar gaan jy heen?
En jy kom aan
In Droomland
Wat sal jy sien?
Wat's om jou heen?
Hoor jy 'n brulpadda
Wat in sy poel baljaar
Of dalk 'n skaap
Wat vir jou gaap
Miskien 'n koei
Wat bulk en loei
Of dalk jou ma
Wat jou kom haal
Hoog bo die son
Ver oor die see
In 'n ander land
Op 'n vreemde planeet
Dryf op die wolke
Bons oor die maan
Waar loop jy rond
In Droomland
Elke aand as jy gaan slaap
Kom daar 'n droomboot aan
Waarop jy seil
Die verte in
En al jou maats
Kom aangeskaats
Met roomyse
Vol jellytots
As jy jou oë toemaak
En jy raak aan die slaap
Wat sal jy sien
Waar gaan jy heen
En jy kom aan in Droomland
Wat sal jy sien
Wat's om jou heen
Kom speel vanaand
In Droomland
Maak jou tuis
In Droomland

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar