Kishore Kumar Hits

Riku Lätti - Ding Soos Die şarkı sözleri

Sanatçı: Riku Lätti

albüm: Janneman in Die Diereryk


Toe Janneman sy hoed laat val
In die middel van die groot oerwoud
Het aapgesig, een twee drie, dit opgetel
Almal op 'n tak daarbo
Het die ape op mekaar geskel
Die een wou weet van die ander se gevreet
Wat hul almal van mekaar wou weet
Wat maak mens met 'n ding soos die
Wat maak mens met 'n ding soos die
Wat maak mens vra die ape aan mekaar
Dit sal my hart bly maak
Om ook maar net te weet
My vriend ek vra jou mooi wat maak 'n mens
Met die
As daar iets is wat my pla
Sê die krimpvark aan haar ma
Wat maak die apie op die stokkie
En die horings op die bokkie
En 'n slang met 'n sokkie of drie
Toe ratelslang se vel afval
Op die blare van die woud se vloer
Het hy omgedraai, op sy vel geskel
En die vraag aan die bos gestel
Wat maak mens met 'n ding soos die
Wat maak mens met 'n ding soos die
Wat maak mens vra die diere aan mekaar
Dit sal my hart bly maak
As ek maar net kon weet
My vriend ek vra jou mooi wat maak 'n mens
Met die

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar