Kishore Kumar Hits

Riku Lätti - Ver Weg Van Die Huis şarkı sözleri

Sanatçı: Riku Lätti

albüm: Janneman in Die Diereryk


Ek is ver weg van die huis
Vreemde lande heen gereis
Ek het berg geklim, deur riviere geswem
Om die wêreld te verken
Ek het onder die sterre geslaap
In die bos my tuis gemaak
Maar ek wens ek was nou by die huis
In my ma se warm kombuis
Ek het strate deurgestap
Al my skoene deurgetrap
Mense Franse tale hoor praat
Of Grieks of dalk Spanjaards
Maar die mooiste taal vir my
Het my ouma ingebly
Ek wens ek was nou by die huis
En dit gee my hoendervleis
Hoor my lied en sê vir my
Waar is 'n mooier wêreld
As die een waarin ons bly?
Hoor my lied en sê vir my
Waar is die mooier wêreld
As die een waarin ons bly?
Ek is ver weg van die huis
Vreemde lande heen gereis
Ek het berge geklim, deur riviere geswem
Om die wêreld te verken
Ek het onder die sterre geslaap
In die bos my tuis gemaak
Maar ek wens ek was nou by die huis
In my ma se warm kombuis
Hoor my lied en sê vir my
Waar is 'n mooier wêreld
As die een waarin ons bly?
Hoor my lied en sê vir my
Waar is die mooier wêreld
As die een waarin ons bly?

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar