Moet ek glo ek het die spoor verloor, of is dit hoe dinge maar verloop As ek kon se wat jy van my wou hê, sou ons dalk 'n beter lewe hê As ek kon weet wat dit is wat ek moet wees, o as jy kon vertel Daar's 'n nommer om te bel vir geluk in die verhaal Praat ek die regte taal is ons roetes reeds bepaal Is dit dan so bestem of is alles net wasem in die wind As jy kan se waar die waarheid lê, sal jou pad oopval soos 'n boek En in jou woord sal jy jouself bevind, wat jou siel tot mensewees verbind As jy kan praat soos jou hart wil praat En as jy kon se wat tussen woorde lê Praat jy met die Oom alles wat jy sê en hy ken jou naam Hy weet van jou bestaan en alles eensklaps sin Ooo neem my saam Is dit die punt om vir ewig te bly staan