Kishore Kumar Hits

Riku Lätti - As Tyd Kon Tik şarkı sözleri

Sanatçı: Riku Lätti

albüm: Hoop Daai Boom Is Oukei


As tyd kon tik
Net soos 'n woord aan maat verstik
Dan sou ek my lewe meet
En van nou bestaan vergeet
As taal kon praat
Net soos die sin deurmekaar kon raak
Dan sou ek boeke skryf
En met niks my tyd verdryf
Jy's niks nie, niks nie as jy niks het wat jy bemin nie
Jy's niemand, o niemand as jy niks het om oor te sing nie
Jy's niks nie, niks nie as jy niks het wat jy bemin nie
Jy's niemand, o niemand as jy niks het om oor te sing nie

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar